Dinsdag 30 Augustus 2016 om 18:30 by Gereformeerde Kerk Totiusdal vind dié konferensie plaas. Die tema is: Belydenis van die eenheid, en die eenheid van die belydenis. Die program kan hier afgelaai word.